R 17 800 000 | farm property for sale in vanwyksvlei

Property Description

Hier is nou 1 van die 3 beste skaapplase in die Carnarvon / Van Wyksvlei distrik. Die goed ontwikkelde plaas beskik oor die mooiste opstal in die Bo Karoo! Pragtige Kaaps/Hollandse styl woning met 4 slaapkamers, kombuis (AGA-stoof), spens, vleiswerkskamer, kantoor en woonvertrekke met groot stoep! Watervoorsiening: 15 windpompe, 4 sonpompe en 1 boorgat met 'n enjin. Die plaas is verdeel in 26 kampe 4 kleiner kampies by die opstal. Netjiese klipkrale en veehanteringsgeriewe met 'n laaibank. Die plaas is met jakkalsdraad omhein. Die diere kan ekstra onderhandel word om dit 'n lopende saak te maak. Die eienaar is vir BTW geregistreer. Eskom: Solar Boorgate: 20 Windpompe: 15 Damme: 11(1 x grond en 10 x sement) Tenks:12 Suipings: 38 Weidings Karoobos, gannas, boesmansgras en pioniers grasse Die 1000 ha bergkamp is die plaas se spens met bos en struike wat uitloop in droe rivierlope wat 'n groot bonus is en die plaas uniek maak. Hier boer jy met gemak 2000 skaap. Ligte vliegtuig "hanger" met aanloopbaan. Werkershuise en Store. Reenval: 200 - 250 mm per jaar Drakrag: 1:36 GVE of 1:6 KVE Hier kan jy teruggaan in tyd met oopgestrekte topografie so wyd soos die Liewe Vader se genade. Grootte 11123 ha Prys - R17.8 miljoen


Property Details

Purchase Price R 17 800 000

Type of PropertyFarm

Land Size11168 m2

Last Updated22 Apr 2025

Rooms

Study1

Bedrooms4

Bathrooms1

Reception Rooms

Lounges1

Dining Room1

External Features

Patio1

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Braam Jordaan

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Vanwyksvlei!


Close